Spreuke 16:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Mense kan planne maak, maar die finale besluit kom van die Here af.

2. Alles wat hy doen,kan vir die mens reg lyk.Die Here weet egter waarom hy dit alles doen.

Spreuke 16