Spreuke 15:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Verstandige seun maak sy pa bly. ’n Dwase seun het geen respek vir sy ma nie.

Spreuke 15

Spreuke 15:19-28