Spreuke 14:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die goddelose kom tot ’n val deur sy eie boosheid. Die regverdige het ’n toevlug wanneer hy doodgaan.

Spreuke 14

Spreuke 14:25-35