Spreuke 14:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Geduldige mens het baie insig. Iemand wat kort van draad is, stal sy dwaasheid uit.

Spreuke 14

Spreuke 14:21-30