Spreuke 14:24-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Wyse mense word met rykdom bekroon. Dwaasheid van dwase mense lei tot nog meer dwaasheid.

25. ’n Eerbare getuie red lewens, ’n vals getuie steek ander in die rug.

26. Hy wat ontsag het vir die Here, geniet sekuriteit; sy kinders vind vastigheid by hom.

27. Ontsag vir die Hereis ’n bron van lewe; dit beskerm jou teen die strikke van die dood.

Spreuke 14