Spreuke 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Wyse persoon is versigtig, hy vermy die kwaad. ’n Dom mens is oorverseker en gaan maar net aan sonder om te dink.

Spreuke 14

Spreuke 14:8-17