Spreuke 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luiaards begeer baie dinge, maar hulle kry dit nie. Mense wat hard werk, kry alles wat hulle begeer.

Spreuke 13

Spreuke 13:1-8