18. Hy wat hom nie wil laat reghelp nie, beland in armoede en vernedering. Hy wat ’n teregwysing ter harte neem, ontvang eer.
19. Begeertes wat vervul word,bring vreugde;dwase mense het ’n afkeer daaraanom kwaad te vermy.
20. Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle.
21. Teëspoed lê op die hakke van die sondaars. Die regverdiges word met voorspoed beloon.
22. ’n Goeie mens laat iets na vir kleinkinders. ’n Sondaar se besittingsbeland by die regverdiges.
23. Wanneer armes se grond bewerk is, gee dit genoeg kos vir hulle; maar deur onreg word die kos van hulle af weggevat.