Spreuke 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verwagtings wat nie realiseer nie, lei tot mismoedigheid. ’n Begeerte wat vervul word, is soos ’n boom wat lewe gee.

Spreuke 13

Spreuke 13:3-22