Spreuke 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense vervloek selfsugtige mense wat weier om koring te verkoop. Hulle seën iemand wat bereid is om te verkoop.

Spreuke 11

Spreuke 11:21-30