Spreuke 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regverdiges bring lewe deur hulle woorde. Die dwase vernietig hulleself weens ’n gebrek aan gesonde verstand.

Spreuke 10

Spreuke 10:11-24