Spreuke 10:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat hulle laat reghelp, is op die pad na die lewe. Hulle wat teregwysing verwerp, laat ander verdwaal.

Spreuke 10

Spreuke 10:11-23