Sefanja 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal julle nie meer straf nie.Hy sal julle vyande verdryf.Die Here is Koning van Israel.Hy is by julle.Julle hoef nie meer enige rampete vrees nie.

Sefanja 3

Sefanja 3:10-16