Sefanja 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees stil in die teenwoordigheidvan die oppermagtige Here,want die Here se oordeelsdag is naby.Die Here berei ’n offerfees voor,sy gaste het Hy reeds voorberei.

Sefanja 1

Sefanja 1:4-14