Sagaria 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bokant sy volk sal die Here verskyn,sy pyle sal vlieg soos weerlig. Die oppermagtige Heresal die trompet blaas.Hy sal teen sy vyande uittrek soos ’n stormwind uit die woestyn.

Sagaria 9

Sagaria 9:9-17