Sagaria 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: “Al hierdie dinge lyk dalk vandag vir julle, ’n klein en mismoedige oorblyfsel van God se volk, onmoontlik. Maar dink julle dit is onmoontlik vir My, die Here, die Almagtige?”

Sagaria 8

Sagaria 8:5-11