Sagaria 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: “Ou mans en vroue sal weer op die pleine van Jerusalem sit, elkeen met ’n kierie omdat hulle so oud is.

Sagaria 8

Sagaria 8:1-12