Sagaria 8:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: “In daardie tyd sal tien mense uit al die nasies en tale van die wêreld een Judeër aan sy kleed gryp en sê: ‘Ons wil saam met julle gaan, want ons het gehoor God is by julle.’”

Sagaria 8

Sagaria 8:17-23