Sagaria 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voor die werk aan die tempel begin het, was daar nie werk nie en ook nie lone nie, nie vir mense nie en ook nie vir diere nie. Geen reisiger was veilig teen vyande nie omdat daar van alle kante vyande was. Ek het al die mense teen mekaar laat draai.

Sagaria 8

Sagaria 8:2-20