Sagaria 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sterk perde was gretig om weg te trek en die aarde kruis en dwars te patrolleer. Eers toe Hy sê: “Gaan en deurkruis die aarde,” het hulle dit gedoen.

Sagaria 6

Sagaria 6:5-14