Sagaria 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het opgekyk en twee vroue met vlerke wat in die wind sweef, na ons toe sien aankom. Hulle het vlerke soos ’n ooievaar gehad en het die mandjie opgetel en daarmee die lug in gevlieg.

Sagaria 5

Sagaria 5:1-11