Sagaria 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: Ek stuur hierdie vloek tot binne-in die huis van elke dief en tot binne-in die huis van elkeen wat in my Naam vals sweer. My vloek sal in daardie huis bly totdat dit heeltemal vernietig is – selfs sy houtwerk en klippe.”

Sagaria 5

Sagaria 5:1-7