“Wat sien jy?” het die engel gevra. “Ek sien ’n boekrol wat vlieg,” het ek geantwoord. “Dit is omtrent nege meter lank en vier en ’n half meter breed.”