Sagaria 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wie is jy, grote berg? Voor Serubbabel word jy sommer ’n gelyk pad! Hy sal die laaste klip van die tempel lê en die mense sal uitroep: ‘Genade, genade oor hom!’”

Sagaria 4

Sagaria 4:1-14