Luister na My, Jesua, die hoëpriester, en al jou ander priesters. Julle is die simbole van goeie dinge wat kom. Binnekort gaan Ek my dienaar, die Loot, bring.