Sagaria 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir die Satan gesê: “Ek, die Here, verwerp jou aanklagte, Satan. Die Here wat Jerusalem gekies het, bestraf jou. Hierdie man is soos ’n brandende stuk hout wat uit die vuur gered is.”

Sagaria 3

Sagaria 3:1-7