Sagaria 2:12-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Die land van Juda sal die Here se erfdeel wees in die heilige land en Hy sal Jerusalem weer as sy eie stad kies.

13. Wees stil voor die Here, mensdom, want Hy kom uit sy heilige woning.”

Sagaria 2