Sagaria 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag sal daar lewegewende water uit Jerusalem vloei, een deel in die rigting van die Dooie See en ’n ander deel na die Middellandse See, somer en winter sal dit so wees.

Sagaria 14

Sagaria 14:7-13