Sagaria 14:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here gaan al die nasies wat teen Jerusalem veg, met ’n plaag tref. Hulle sal soos wandelende lyke word terwyl hulle vleis wegvrot. Hulle oë sal wegkrimp in hulle oogkasse en hulle tonge sal wegvrot in hulle monde.

Sagaria 14

Sagaria 14:2-13