Sagaria 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Swaard, word wakker teen my skaapwagter, teen die man wat so naby aan My is, sê die Here, die Almagtige. Tref die skaapwagter sodat die skape verstrooi kan word en Ek teen die lammers kan optree.

Sagaria 13

Sagaria 13:1-9