Sagaria 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag sal Ek Jerusalem ’n swaar klip maak, ’n las vir al die nasies. Nie een van die nasies wat probeer om die klip op te tel, sal ongedeerd daarvan afkom nie.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-5