Sagaria 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boodskap wat gaan oor die lot van Israel kom van die Here: “So sê die Here wat die hemelkoepel oopgespan het, wat die fondamente van die aarde gelê het en wat die gees in mense gevorm het.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-4