Sagaria 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sê toe vir hulle: “Ek wil nie meer julle herder wees nie. Dié wat wil doodgaan, moet doodgaan. Laat dié wat wegraak, wegraak. Laat dié wat oorbly, mekaar verslind!”

Sagaria 11

Sagaria 11:7-11