Sagaria 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir my gesê: “Gooi dit vir die pottebakker!” Dit was die buitengewone prys waarmee hulle my geëvalueer het! Ek het toe die 30 muntstukke geneem en dit in die tempel van die Here vir die pottebakker gegooi.

Sagaria 11

Sagaria 11:8-14