Sagaria 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal Juda sterk maak en Israel red. Ek sal hulle herstel omdat Ek hulle liefhet. Dit sal wees asof Ek hulle nooit verwerp het nie, want Ek is die Here hulle God wat hulle gebede verhoor.

Sagaria 10

Sagaria 10:3-12