Sagaria 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My woede brand teen julle herders en Ek sal hierdie leiers straf.Die Here, die Almagtige,het aangekom om sy kudde te versorg. Hy gaan hulle sterk maak soos ’n trotse oorlogsperd.

Sagaria 10

Sagaria 10:2-7