Sagaria 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie soos julle voorgeslagte wees wat nie wou luister nie toe die profete van vroeër vir hulle gesê het: ‘Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: Draai om van julle verkeerde pad en hou op met al julle slegte dade.’

Sagaria 1

Sagaria 1:1-13