Sagaria 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat is dit?” het ek aan die engel wat met my gepraat het, gevra. Hy het geantwoord: “Hierdie horings verteenwoordig die wêreldmagte wat Juda, Israel en Jerusalem verstrooi het.”

Sagaria 1

Sagaria 1:14-20