Sagaria 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel het vir my gesê: “Laat hierdie boodskap weerklink sodat almal dit kan hoor: ‘Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: Ek het nog steeds ’n brandende liefde vir Jerusalem en Sion.

Sagaria 1

Sagaria 1:12-21