Sagaria 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die engel van die Here dit hoor, het hy hierdie gebed gebid: “O Here, die Almagtige, vir 70 jaar is U nou reeds kwaad vir Jerusalem en die dorpe van Juda. Hoe lank nog voordat U hulle weer genadig sal wees?”

Sagaria 1

Sagaria 1:9-19