Rut 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die buurvroue het hom Obed genoem. Hulle het gesê: “Daar is ’n seun vir Naomi gebore.” Hy het die pa geword van Isai en die oupa van Dawid.

Rut 4

Rut 4:13-22