Rut 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Naomi sê toe vir haar: “My dogter, wees maar geduldig totdat ons hoor wat verder gebeur. Die man sal nie rus voordat hy die saak vandag nog opgelos het nie.”

Rut 3

Rut 3:8-18