Rut 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Boas kom toe juis van Betlehem af en groet sy werknemers: “Die Here is met julle!” het hy gesê.“Mag die Here u seën!” antwoord die snyers.

Rut 2

Rut 2:1-13