32. Hoekom nie? Juis omdat hulle dit op grond van hulle werke probeer verkry het en nie deur die geloof nie. Dit was die klip waaroor hulle gestruikel het.
33. God het hulle in die Skrif juis hierteen gewaarsku met die woorde: “Let goed op! Ek sit in Jerusalem’n klip waaroor mense kanstruikel,’n rots wat hulle kan laatval.Maar enigeen wat in Hom glo,sal nie beskaamd staan nie.”