Romeine 9:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons hieroor nadink, wat is ons slotsom? Dit is dat nie-Joodse nasies die vryspraak deur die geloof verkry het, al het hulle hulle nie daarvoor beywer nie.

Romeine 9

Romeine 9:25-32