Romeine 9:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Voor Christus verklaar ek plegtig – ek vertel nie ’n leuen nie – en my gewete, bekragtig deur die Heilige Gees, bevestig dat wat ek nou gaan sê die waarheid is:

2. Ek beleef ’n ontsaglike hartseer, ja, ek dra ’n permanente pyn in my om

Romeine 9