Romeine 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense wat deur hulle sondige natuur gedomineer word – hulle gedagtes word oorheers deur sondige dinge. Maar dié wat deur die Gees beheer word – hulle gedagtes is vol van die dinge wat die Gees gelukkig maak.

Romeine 8

Romeine 8:1-12