Romeine 8:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een ding weet ek vas en seker: Niks kan ons ooit van Christus se liefde skei nie. Nie dood of lewe of engele of duiwelse magte nie; nie ons vrees vir vandag of ons kommer oor môre nie; ook nie bo-aardse magte nie.

Romeine 8

Romeine 8:31-39