Romeine 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom dan, my broers en susters, is dit noodsaaklik dat ons die druk van ons sondige natuur sal weerstaan en nie daarvolgens sal lewe nie.

Romeine 8

Romeine 8:8-13