Romeine 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Beslis nie! Al sou elke mens ’n leuenaar wees – God se waaragtigheid staan steeds vas. Soos die Skrif sê: “U sal reg bewys wordin wat U sê, en U sal u regsaak wen.”

Romeine 3

Romeine 3:1-6